PSALMS 54:5-7

PSALMS 54:5-7 AFR83

want vyande staan teen my op, geweldenaars soek my lewe, hulle hou geen rekening met God nie. Sela Maar vir my help God altyd, die Here hou my lewe in stand. Laat die onheil wat my teëstanders beplan, op hulleself neerkom. U is getrou: vernietig hulle.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid