Psalms 42:8-9

Psalms 42:8-9 AFR20

Die diep water laat die geluid van u watervalle weergalm. Al u deinings en golwe het oor my gespoel. Bedags sal die HERE sy troue liefde laat geld, en snags sal 'n lied vir Hom by my opkom, 'n gebed tot die God van my lewe.

Video for Psalms 42:8-9