PSALMS 42:8-9

PSALMS 42:8-9 NLV

die rumoer van u watervalle druis en dreun. So het al u strome en golwe ook oor my gegaan. Tog sal die HERE bedags weer sy trou betoon. Selfs in die donker nag sing ek sy lied, ’n gebed tot die God van my lewe.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid