Nehemia 10:39

Nehemia 10:39 AFR20

Ja, na daardie vertrekke sal die Israeliete en die nageslag van Levi die wydingsgeskenke van koring, nuwe wyn en olie neem. Die gereedskap van die heiligdom is daar, en ook die priesters wat diens doen, die poortwagte en die sangers. Ons sal nie die huis van ons God verwaarloos nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 10:39

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid