Nehemia 10:39

Nehemia 10:39 DB

“Die Israeliete en die Leviete moet die offers van graan, wyn en olie na die tempel se voorraadkamers toe bring. Dit is daar waar die gereedskap gebêre word wat in die tempel gebruik word, en waar die priesters bly wat diens doen, asook die tempelwagte en die lede van die tempelkoor. “Ons belowe om nie God se woonplek in Jerusalem af te skeep nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 10:39

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid