NEHEMIA 10:39

NEHEMIA 10:39 AFR83

“Die Israeliete en die Leviete sal die offergawes van koring, wyn en olie na die opslagplekke toe bring. Daar word die gereedskap vir die heiligdom gebêre, en daar is die diensdoende priesters, die poortwagte en die sangers. “Ons sal die huis van ons God nie verwaarloos nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMIA 10:39