Jeremia 13:16

Jeremia 13:16 AFR20

Bewys eer aan die HERE julle God, voordat Hy dit donker maak, voordat julle oor julle eie voete val in die skemerte op die berge. Julle sal wag op lig, maar Hy sal dit stikdonker laat word; Hy sal dit 'n diepe duisternis maak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 13:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid