JEREMIA 13:16

JEREMIA 13:16 NLV

Gee eer aan die HERE julle God, voordat dit te laat is. Doen dit voordat Hy dit vir julle donker maak, want as dit skemer is, sal julle struikel en val op die donker berge. Julle sal wens dit word lig, maar Hy sal dit stikdonker maak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 13:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid