Esegiël 6:3

Esegiël 6:3 AFR20

Jy moet sê, ‘Berge van Israel, hoor die woord van my Heer, die HERE. So sê my Heer, die HERE, vir die berge en heuwels, die stroombeddings en valleie: “Kyk, Ek gaan 'n swaard oor julle bring, en Ek gaan julle offerhoogtes vernietig.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid