ESEGIËL 6:3

ESEGIËL 6:3 NLV

Gee vir die berge van Israel hierdie boodskap van die oppermagtige HERE. Dit is wat die oppermagtige HERE vir die berge en heuwels, vir die klowe en valleie sê: Ek gaan oorlog op julle laat losbreek. En Ek gaan die heidense tempels op julle hoogtes vernietig.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid