Eksodus 30:7-8

Eksodus 30:7-8 AFR20

“ Aäron moet die geurige reukwerk op die altaar laat brand. Elke oggend wanneer hy die lampe versorg, moet hy dit laat brand. As Aäron laatmiddag die lampe opsteek, moet hy dit as reukwerk voortdurend voor die HERE laat brand. Dit geld ook vir julle nageslagte.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 30:7-8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid