EKSODUS 30:7-8

EKSODUS 30:7-8 NLV

“Elke oggend wanneer Aäron die lampe kom uitdoof, moet hy geurige wierook op die altaar brand. Ook wanneer hy die lampe teen die aand aan die brand steek, moet hy wierook daarop brand. Elke geslag moet wierook voor die HERE laat brand.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 30:7-8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid