Psalms 68:11-14

Psalms 68:11-14 ABA

Die mense wat aan U behoort, het daar gewoon, U was goed, o God, U het gesorg vir die mense wat swaarkry. Toe die Here gesê het hulle moet dit doen, het die vroue die goeie nuus gebring: “Baie soldate, konings en hulle leërs, het gevlug. Hulle het gevlug.” Die vroue wat by die huis gebly het, verdeel die goed wat hulle mans saamgebring het, niemand bly by die skaapkrale nie. Daar is beeldjies van duiwe, mense het hulle oorgetrek met silwer, en hulle vlerke is van goud.

Video for Psalms 68:11-14

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 68:11-14