Psalms 46:10-11

Psalms 46:10-11 ABA

Hy het oorloë laat ophou op die hele aarde, Hy het pyl en boog gebreek, spiese stukkend geslaan en skilde verbrand. Hy het gesê: “Julle moet ophou veg, julle moet weet dat Ek God is, Ek is hoog bo die volke, hoog bo die aarde.”

Video for Psalms 46:10-11