Markus 13:10-11

Markus 13:10-11 ABA

Al die volke moet eers die goeie boodskap hoor. Wanneer die mense julle vang en hof toe vat, dan moet julle nie bekommerd wees oor wat julle sal sê nie. God sal vir julle sê wat julle dan moet sê. Dit sal nie julle wees wat praat nie, dit sal die Heilige Gees wees wat praat.

Video vir Markus 13:10-11