Markus 13:10-11

Markus 13:10-11 AFR20

En die evangelie moet eers aan al die nasies verkondig word. Wanneer hulle julle gevange neem en julle oorlewer, moet julle julle nie vooraf bekommer oor wat julle moet sê nie, maar wat ook al op daardie oomblik aan julle gegee word, dit moet julle sê; want dit is nie julle wat praat nie, maar die Heilige Gees.

Video vir Markus 13:10-11