MARKUS 13:10-11

MARKUS 13:10-11 NLV

Ja, die Goeie Nuus moet eers verkondig word aan al die nasies. Maar wanneer hulle julle voor die owerhede bring, moet julle julle nie bekommer oor wat julle ter verdediging sal sê nie. Sê maar net wat God in daardie uur vir julle sal gee om te sê. Julle sal wel die woorde uitspreek, maar eintlik is dit die Heilige Gees wat deur julle praat.

Video vir MARKUS 13:10-11