Jesaja 12:2-4

Jesaja 12:2-4 ABA

U is die God wat my sal red. Ek glo dit, en ek sal nie bang wees nie. Die Here maak my sterk en bly. Hy is my Redder.” Julle sal bly wees en juig wanneer julle water skep uit die Fontein van redding. Julle sal daardie dag sê: “Prys die Here, sê vir almal wie Hy is, vertel vir al die volke wat Hy gedoen het, sê vir hulle Hy is belangriker as alles.