JESAJA 12:2-4

JESAJA 12:2-4 NLV

God het my kom red. Ek vertrou op Hom. Ek is nie meer bang nie. Die HERE, die HERE is my krag en my lied. Hy het my kom red.” Met blydskap sal julle drink van die fonteine van redding! In daardie dag sal julle sing: “Dank die HERE! Prys sy Naam! Vertel die wêreld wat Hy gedoen het. Vertel vir almal dat Hy groot is.