Hosea 7:1-2

Hosea 7:1-2 ABA

Ek wou Israel gesond maak. Maar toe sien Ek dat die mense van Efraim baie sonde doen, Ek sien ook hoe sleg is die mense van Samaria. Hulle lieg en steel, hulle steel mekaar se goed in die strate. Hulle dink Ek weet nie hoe sleg hulle is nie, maar Ek weet alles wat hulle gedoen het.