Prediker 7:23-24

Prediker 7:23-24 ABA

Ek het wysheid gebruik en ek het al die dinge getoets. Ek het gesê ek wil wysheid hê, maar die wysheid het ver weg van my gebly. Die wysheid is ver weg en baie diep, niemand kan dit kry nie.