PREDIKER 7:23-24

PREDIKER 7:23-24 NLV

Ek het dit alles met die hulp van wysheid getoets. Ek wou regtig wys wees, maar kon dit nie regkry nie. Wat wysheid ook al is, dit lê buite bereik en baie diep. Wie kan dit vind?