Lewenswenke: Praktiese Wenke Vir Goddelike Gewoontes
7 Dae
Hier is wenke en raad hoe om waardevolle geestelike dissiplines deel van jou lewe te maak! Elke daaglikse oordenking bied Bybelse wysheid en praktiese boodskappe vir nadenke oor onderwerpe soos gebed, wysheid, rus, aanbidding, getrouheid en die vorming van karakter. Oordenkings is uit 365 artikels in die NIV Lifehacks Bybel saamgestel.
Ons wil graag vir Lifehacks Bybel, uitgegee deur Zondervan Uitgewens, vir die voorsiening van hierdie leesplan bedank. Vir verdere inligting kan jy http://aps.harpercollins.com/zbibles?isbn=9780310434122&retailer=amazon&locale=US besoek.
Oor Die Uitgewer