2 Tessalonisense 3:3-5

2 Tessalonisense 3:3-5 ABA

Maar die Here doen wat Hy belowe het. Hy sal julle sterk maak en beskerm teen die duiwel. Ons is seker dat die Here julle sal help om die dinge te doen wat ons vir julle sê om te doen. Julle doen dit al klaar, en julle sal aanhou om dit te doen. Ons bid dat die Here julle sal lei om nog beter te verstaan hoe lief God is vir die mense van die wêreld en hoe Christus aangehou het om te doen wat sy Vader wil hê. Daarom kan ons dit ook doen.

Video for 2 Tessalonisense 3:3-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Tessalonisense 3:3-5