2 Thessalonisense 3:3-5

2 Thessalonisense 3:3-5 AFR20

Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en van die Bose bewaar. Deur die Here vertrou ons dat julle ook dit doen, en sal aanhou doen, wat ons julle beveel het. Mag die Here julle harte rig op die liefde van God en die volharding van •Christus.

Video for 2 Thessalonisense 3:3-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Thessalonisense 3:3-5