2 TESSALONISENSE 3:3-5

2 TESSALONISENSE 3:3-5 AFR83

Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar. Deur die Here het ons vertroue in julle dat julle doen en sal doen wat ons julle voorhou. Mag die Here julle gedagtes rig op die liefde van God en die volharding van Christus!

Video for 2 TESSALONISENSE 3:3-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TESSALONISENSE 3:3-5