PSALMS 67:1-7

PSALMS 67:1-7 NLV

Mag God ons genadig wees en ons seën. Mag sy goedheid oor ons skyn Sela sodat u werke bekend kan word oor die aarde, u reddende krag onder al die nasies. Mag die volke U prys, o God, mag al die nasies U loof. Laat die nasies bly wees en sing van vreugde, want met billikheid regeer U die volke en lei U die nasies op die aarde. Sela Mag die volke U prys, o God. Mag al die volke U loof. Die aarde het oeste gelewer. God, ons God, sal ons seën.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 67:1-7