KLAAGLIEDERE 3:21-23

KLAAGLIEDERE 3:21-23 NLV

Tog is daar een ding waarop ek kan reken en waarop ek altyd sal hoop: Deur die HERE se troue liefde is ons nie doodgemaak nie. Hy hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan ’n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut.

Video for KLAAGLIEDERE 3:21-23