Klaagliedere van Jeremia 3:21-23

Klaagliedere van Jeremia 3:21-23 AFR20

Dít roep ek in herinnering, daarom het ek hoop: Dit is deur die troue liefde van die HERE dat ons nie omgekom het nie, ja, sy ontferming ken geen einde nie. Dit is elke oggend weer nuut – groot is u getrouheid.

Video for Klaagliedere van Jeremia 3:21-23