Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Lesse Uit My Tuin

12 Dae
Plante en wingerde, water en grond — soveel analogieë wat in die Woord van God gebruik word, omsluit tuinmaak- en boerderypraktyke in wat parallelle vir ons lewens en harte bied. Kom sluit aan by Robin terwyl sy van haar gedagtes oor die kombinering van twee van haar grootste passies deel — tuinmaak en die Bybel.
Ons wil graag Robin Meadows bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb: http://www.instagram.com/manymeadows
Verwante Leesplanne

21 Maniere Om te Floreer Teen 45 Jaar

Kom Sit By My

Eenvoudig net Kersfees is 'n Vyf-Dag leesplan op Youversion oor die herwinning van vrede in die Kerstyd, geskryf deur Tama Fortner

Hoop: 'n Studie in die Skrif

God Se Antwoord Op Vrees, Bekommernis En Angs

Jesus is Lewe — 'n Studie oor die Boek Johannes

Die Meer Van Minder: 'n Gids Tot Minder Goed En Meer Vreugde

Lewenslustig: 'n Geroepe Lewe

Hy het gesê, sy sê: Die Krag om uit die Woord van God te Bid
