2 TESSALONISENSE 3:3-5

2 TESSALONISENSE 3:3-5 NLV

Maar die Here is getrou! Hy sal julle sterk maak en van die Bose bewaar. Verder gee die Here ons sekerheid oor julle, dat julle dit wat ons vra, doen en sál doen. Mag die Here julle hele lewe instel op God se liefde en die volharding wat Christus aan ons gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TESSALONISENSE 3:3-5