YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 PetrusSample

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 Petrus

DAY 37 OF 43

Memoriseervers:

Die Here stel nie die vervulling van sy belofte uit nie, al dink party mense so. Nee, Hy is geduldig met julle, omdat Hy nie wil hê dat iemand verlore gaan nie: Hy wil hê dat almal hulle moet bekeer.

2 Petrus 3:9

Uitdaging vir die week:

Kies een area in jou lewe waar jy met ongeduld wag vir verandering of antwoorde. Gee dit aan God en erken sy perfekte tydsberekening. Elke keer as jy voel hoe jou ongeduld toeneem, herinner jouself aan 2 Petrus 3:9 en doen ‘n kort gebed en vertrou dit aan die Here toe.

Scripture

Day 36Day 38

About this Plan

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 Petrus

Petrus was 'n passievolle en toegewyde dissipel, 'n "ooggetuie van die lyde van Christus." Hoewel hierdie twee briewe eeue gelede geskryf is, spreek dit steeds tot ons hedendaagse uitdagings en bied hoop. Dit is 'n onont...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy