21 Dae Vas en GebedSample

Vryheid in die Gees
Daar waar Hy heers, is vryheid. Plaas die Heilige Gees eerste in elke area van jou lewe. Vra Hom om jou te lei in die groot en die klein dinge en jy sal waarlik vryheid beleef.
Vry van veroordeling, vry van slawerny en vry van mense se verwagtinge.
Wanneer jy vandag bid, vra die Heilige Gees om vir jou te wys in watter areas van jou lewe jy nie vryheid beleef nie en laat toe dat Hy jou in vryheid inlei.
Scripture
About this Plan

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake
More
Related Plans

Malachi: Finding God's Love in Hard Times | Video Devotional

Saved Me From What?

Journey Through Galatians

A Safe Environment: A 3-Day Parenting Plan

Judges Part 3: Samson

Freedom Through Forgiveness: 3 Days to Let Go and Live

EDEN: 15 - Day Devotional by The Belonging Co

Discernment

The Creator's Purpose: A Model for Creative Work
