Spreuke – eenjaarleesplanSample
Spreuke waarsku die goddelose dat die dood die einde van al sy verwagtinge is, selfs vir sy nageslag. Die Griekse vertalers het die volgende bygevoeg: "As die regverdige sterf, vergaan die hoop nie.” Hulle het rekening gehou met ’n lewe na die dood vir die regverdige.
Scripture
About this Plan
Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More