YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 67 OF 365

Spreuke kontrasteer die woorde van die regverdige en dié van die goddelose. Die regverdige se woorde is wys en aanvaarbaar. Die goddelose se woorde is pervers en verdraai die waarheid. "Die valse tong word uitgeroei” (1933/53-vertaling), bedoelende, hulle valsheid sal vernietig word.

Day 66Day 68

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More