Spreuke – eenjaarleesplanSample
Spreuke kontrasteer steeds die regverdige en die goddelose. Vers 29 lui meer direk vertaal as volg: “Die weg van die Here is ’n toevlug vir regdoeners, maar ondergang vir boosdoeners.” Vers 30 verklaar dat die regverdige vir ewig onwankelbaar sal leef. Die goddelose sal dit egter nie eens hier op aarde enduit maak nie.
Scripture
About this Plan
Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More