YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 62 OF 365

Spreuke leer ons dat smaak verskil. Dwase mense geniet skandelike dade, want hulle beskou alles as ’n grap. As jy nie saamwerk nie, is jy ’n “pretbederwer.” Skerpsinnige mense geniet egter wysheid, want hulle sien deur dwase se bose planne. Jy sal moet kies!

Day 61Day 63

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More