Spreuke – eenjaarleesplanSample
Vers 18 beskryf die dilemma van ’n hater. As jy haat agter jou vriendelikheid wegsteek, is jy oneerlik en vals — ’n huigelaar. As jou gevoelens van haat jou oor iemand laat skinder, dan laster jy en is jy ’n dwaas. Praat met God oor iemand, voor jy direk met iemand praat, en vermy skinder soos die pes.
Scripture
About this Plan
Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More