Spreuke – eenjaarleesplanSample
Hierdie spreuk word deur Jesus gebruik in sy gelykenis oor die boom wat aan sy vrugte geken word (Lukas 6:45). Dit vorm die basis van ’n Afrikaanse spreekwoord: “Wat die hart van vol is, loop die mond van oor.” Woorde uit ’n regverdige hart help baie mense reg. Woorde uit ’n dwase hart bring selfs die goddelose tot ’n val.
Scripture
About this Plan
Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More