YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 46 OF 365

Die pa spel die beginsel uit dat wysheid jou lewe verleng en verdiep, maar dat dwaasheid jou vervreem en vereensaam. Iets wat opvoeders met meer ywer en verantwoordelikheid moet laat optree. En iets wat almal van ons motiveer om erns te maak met Vrou Wysheid.

Day 45Day 47

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More