Spreuke – eenjaarleesplanSample
Spreuke kontrasteer die regverdige met die goddelose. ’n Regverdige ontlok woorde van oorvloedige seën, maar tegelykertyd ook woorde van bedekte geweld. Die goddelose kan regverdiges eenvoudig nie verdra nie. Die belofte is egter dat ’n regverdige se nalatenskap ’n permanente seën vir ander sal bly, maar dié van die goddelose genadiglik sal vergaan (verrot).
Scripture
About this Plan
Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More