YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 55 OF 365

Spreuke onderskei steeds twee maniere van praat. Wysheid kom van weldeurdagte woorde. Dink dus voor jy praat, anders bring dit jou diep in die moeilikheid. ’n Wyse loop ook nie te koop met sy skat van wyshede nie. ’n Dwaas kom egter in die moeilikheid deur sy of haar verbale diarree.

Day 54Day 56

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More