YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 52 OF 365

Spreuke sit die tema voort van bereidheid om te leer. Die een met die wyse hart luister na God se gebooie en leef met integriteit. “As jy niks het om weg te steek nie, het jy niks te vrees nie.” Die een met die dwase lippe verdraai die waarheid en is onleerbaar. Perverse gedrag lei na jou ondergang.

Day 51Day 53

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More