YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 49 OF 365

Vers 3 beklemtoon dat die Here soos ’n voëlouer die bekke van sy kinders volmaak. Die regverdige kry nie te min nie, maar die goddelose se gulsigheid dwarsboom Hy. Vers 4 bevestig dat die wet van opbrengs op belegging ook hier geld. Traagheid lei tot armoede. Hardwerkendheid lei tot rykdom.

Day 48Day 50

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More