Spreuke – eenjaarleesplanSample

Wie goddeloos lewe en God se wet hieroor oortree, sal vasval en verstrik raak in hulle skuld, sonde en sotheid, sê die pa. Hiermee waarsku die pa sy seuns dat hulle nooit die effek van die skuld van ongeregtigheid en sonde moet onderskat nie. Jy kan moontlik nog jou skuld wegsteek vir ander, maar nie vir jouself of vir God nie.
Dit is waarom vermaning só ’n belangrike deel van ’n geloofsgemeenskap se omgee vir mekaar moet wees. Ons mag nie wegskram daarvan nie. Daar is lewens op die spel. Wie lê die Here vandag op jou hart met wie jy moet praat?
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

With God in Every Breath

Renewing Your Heart for Ministry

No More Mr. Nice Guy: Saying Goodbye to Doormat Christianity

Knowing God: Pray Through His Attributes

Finding Strength in Stillness

Praying the Psalms

Essential and Unshakable

Christ Over Everything - Colossians

Change My Mind - Standing With Jesus in a Confusing World
