YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 253 OF 365

Spreuk 6 – Verhoog jou vaardigheid, en verhoog só jou invloed.

Hoe mooi sê die wyse nie: “Jy sien self ...” Dit is tog ‘n algemene waarheid dat vaardige mense se invloedsfeer groei. Hulle kom in die diens van konings en mense van aansien. Daarom is die onuitgesproke aanbeveling van dié vers: verhoog jou vaardigheid, en verhoog só jou invloed (Spreuke 27:18).

Day 252Day 254

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More