Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuk 11 – Moenie weeskinders se grond vat nie.
In samehang met spreuk 4 – moenie antieke grense verlê nie – word hier eksplisiet gepraat van weeskinders se grond. Dit is kinders wie se ouers oorlede of onkapabel is, en daarom uitgelewer is aan die skuldinvorderaars wat hulle grond kan inpalm.
Wie weeskinders egter só te na kom, speel op gevaarlike terrein, omdat die Beskermer, dit is God self, aan die weeskinders se kant is. Hy is die Vader van die vaderlose. Die Losser by uitnemendheid (kyk na die rol van Boas in Rut se verhaal). Vergelyk ook spreuk 1, wat ‘n soortgelyke gedagte oor armes en hulpeloses verwoord.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Built to Last: A Strong Family in Church Planting

You Complete Me

94x50: Discipleship on the Court

Acts 10:34-48 | Confronting Your Blind Spots
![[Songs of Praise] Bookends of Majesty](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55840%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
[Songs of Praise] Bookends of Majesty

Like the World Has Never Seen

Lent Youth Guide | Jesus' Real Talk During His Hardest & Darkest Moments

The Very Best of Shepherds

Grow in Faith: Renew Your Mind
