YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 250 OF 365

Spreuk 3 – Wees baie versigtig vir opvlieënde mense.

Die probleem met opvlieënde mense is dat jy baie maklik soos hulle kan word. Daarom moet jy baie versigtig wees om vriende met só iemand te wees. Dit kan jou in lewensgevaar laat beland. Soos Spreuke 22:19 gesê het: dit is selfs ‘n probleem om só iemand met sy woede te help, omdat dit baie gou ‘n konstante verantwoordelikheid word.

Day 249Day 251

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More