Spreuke – eenjaarleesplanSample

Die “vierde lewensles" beslaan die res van hoofstuk 3, hoewel 'n mens dit ook in kleiner dele of lewenslesse sou kon opdeel. In die eerste deel spel die pa die voordeel van die wysheid uit (Spreuke 3:13-18) met ’n beklemtoning op ’n vertroue in God se mag (Spreuke 3:19-20), en in die tweede deel gee hy 'n paar praktiese voorbeelde van die wysheid in aksie (Spreuke 3:21-35).
Hierdie drie verse is ook die eerste “saligsprekinge” in Spreuke met die volgende boodskap: "Wysheid is beter as welvaart." Insig is beter as silwer, goud, en edelgesteentes. Pas jou planne vir die toekoms dus aan om eerder wysheid as welvaart te bekom.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

How to Overcome Temptation

Church Planting in the Book of Acts

Acts 10:9-33 | When God Has a New Way

Leading With Faith in the Hard Places

7-Day Devotional: Torn Between Two Worlds – Embracing God’s Gifts Amid Unmet Longings

God in the Midst of Depression

EquipHer Vol. 12: "From Success to Significance"

Ready as You Are

You Are Not Alone.
