YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 16 OF 365

In aansluiting by die vorige verse is dit opmerklik dat hierdie twee verse God se skeppingsmag besing. Dit beteken dat ’n mens aan die een kant juis op sy mag (en nie jou eie nie) moet staatmaak in die loop van die gewone lewe. Aan die ander kant is dit ook juis op hierdie basis dat ’n mens self met wysheid kan optree, soos die volgende gedeelte gaan illustreer. Loof God vir sy wysheid wat alles orden, en vir water waaruit alle lewe vloei. Daarmee bevestig jy God se werk in die skepping en voorsiening vir die hele aarde.

Day 15Day 17

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More